
Die vakke vir 2026

Grondslagfase – Graad R – 3
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- Coding & Robotics (Slegs in Engels)
- Lewensvaardighede
Intermediêre Fase – Graad 4 – 6
- Afrikaans Huis Taal (HT)
- English First Additional Language (FAL)
- Wiskunde
- Lewensvaardighede
- Natuurwetenskappe & Tegnologie (TNW)
- Sosiale Wetenskappe (SW)
Senior Fase – Graad 7 – 9
- Afrikaans Huis Taal (HT)
- English First Additional Language (FAL)
- Wiskunde
- Lewensoriëntering
- Natuurwetenskappe
- Tegnologie
- Sosiale Wetenskappe (SW)
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
Verdere Onderwys en Opleidings Fase – Graad 10 – 12
- Afrikaans Huis Taal (HT)
- English First Additional Language (FAL)
- Wiskunde
- Wiskunde Geletterdheid
- Rekeningkunde
- Fisiese Wetenskap
- Inligtingstegnologie (IT)
- Ekonomie
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Besigheidstudies
- Landbouwetenskappe
- Lewenswetenskappe
- Geskiedenis
- Geografie
- K53 (Slegs in Engels)