Informasie

Click Here For English

Are you considering teaching your child at home in today’s chaotic world, with all the new things being introduced and approved in schools?

By law, every parent has the right to educate their own child or children, and you may use any resources or tools to make it easier for yourself. That’s where we come in. We are an online curriculum provider for homeschooling since 2023. We provide you, the parent, with everything you need to educate your child safely and without stress at home.

We can provide you with the Department of Education’s registration form, which you must complete and submit to the Department (either in person or by email). This is only required until the age of 15. For Grades 10 to 12, it is not necessary.

Upon completing Grade 12, learners receive a certificate with their annual average, which can be added to their CV. It’s important to understand that this is not an NSC (National Senior Certificate). However, there are options available to obtain a Senior Certificate afterwards.

Visit the Department of Education’s website for more information, or feel free to contact US on WhatsApp at +27 62 247 2432 for assistance.

So bietjie informasie

Oorweeg u dit om u kind by die huis te onderrig in ons deurmekaar wêreld van vandag met al die nuwe dinge wat in die skole inkom en goedgekeur en toegelaat word?

Volgens wet het elke ouer die reg om hul eie kind/ers te onderrig en u mag enige hulpmiddel gebruik om dit vir u makliker te maak. DIS WAAR ONS INKOM. Ons is ‘n aanlyn kurrikulum verskaffer vir tuisonderrig sedert 2023. Ons verskaf u as ouer met alles wat u nodig het om u kind kommervry en veilig by die huis te kan onderrig.

Ons voorsien u van die Departement van Onderwys se vorm, wat u moet invul en by die Departement van Onderwys indien of per e-pos stuur. Dit is slegs nodig tot die ouderdom van 15 jaar. Vir Graad 10 tot 12 is dit nie nodig nie.

Met matriek voltooi die kinders die jaar en ontvang daarna ’n sertifikaat met hul jaar­gemiddeld, wat hulle by hul CV kan voeg. Dit is belangrik om te verstaan dat dit nie ’n NSC (National Senior Certificate) is nie. Daar is verskeie opsies om ’n NSC of ’n soortgelyke sertifikaat te verkry.

Besoek die departement se webtuiste hier om uit te vind of kontak ons gerus op Whatsapp by +27622472432 vir meer inligting.

Om te sien wat die departement van u as ouer verwag gaan lees gerus die volgende op die webwerf (KLIEK HIER)

Laai asb ook die volgende dokument af deur die Dowload knoppie te druk en lees dit aandagtig deur:


Moet ons u kontak? Vul in die volgende vorm en ons sal u kontak met WhatsApp.

← Back

U boodskap is gestuur.

Ons sal u kontak op WhatsApp in die volgende 24 uur.


BANK BESONDERHEDE

FNB BUSINESS
GAP AANLYN PTY LTD
Rekening Nommer: 63133745761
Tak Kode: 250655
Verwysing: Studente Nommer (BV. GAP-000)

NB. (U Studente nommer word aan u verskaf deur GAP op WhatsApp nadat inskrywingsvorm ingedien is)


Nog so bietjie informasie van ander bronne.

Uittreksels uit homeschoolers.org se beginnersgids vir tuisonderwys

Kontak ons vandag nog op:
+27 62 247 2432 / info@gapaanlyn.com

Leave a comment