

Tuisonderrig was nog nooit so “GEMAKLIK” nie!
Slegs R500 inskrywings fooi per jaar en R7200 vir 2026!
Afbetaal Opsies Beskikbaar
Kwartaal- of Maandelikse Betalings
Kwartaalbetalings teen slegs R1800 per kwartaal
Registrasiefooi (R500) betaalbaar saam met u eerste kwartaal
Maandelikse betalings teen slegs R600 per maand vir 12 maande
Registrasiefooi (R500) betaalbaar saam met u eerste paaiement
Alle betalings is vooruit betaalbaar op of voor die 6de van elke maand
📌 Voorbeelde:
Maandeliks
1ste maand: R500 + R600 = R1100
Maande 2–12: R600 per maand
Kwartaaliks
1ste kwartaal: R1800 + R500 = R2300
Kwartale 2–4: R1800 per kwartaal
Totale bedrag vir die jaar: R7700
Bepalings en voorwaardes is van toepassing
Laai ons “Androind & Windows App” HIER af
Met GAP Aanlyn het u die gemoedsrus dat u kind veilig is.


Kliek op die prentjie hier bo om te stem vir u gunstelling inkleurprentjie

Ons gebruik KABV en verskaf u met ALLES wat u benodig sodat u kind maklik kan werk by die huis, plaas, strand, kar, oorsee of waarokal u is.
Dienste wat ons aanbied
- Gr. R tot 12 KABV Kurrikulum
- Slimfoon en Rekenaar Toepassings
- Whatsapp ondersteuning
Vakke wat ons aanbied

Click hier om na ons vakke informasie bladsy te gaan.
Begin vandag nog…

Voltooi die vorm hieronder en ons sal u kontak op WhatsApp.
Dankie, ons sal u kontak binne die volgende 24 uur
___________________

Trek die inskrywingsvorm vir 2026 af deur die relevante knoppie hier onder te “click”
* Stuur die voltooide vorm via WhatsApp na
+27 62 247 2432

Ons betaal jou kommissie vir elke suksesvolle inskrywing deur middel van jou unieke verwysings nommer. Click HIER vir meer inligting en om na die aanlyn bemarkers aansoekvorm te gaan.



