
Ons betaal kwartaalikse kommissie, wat maandeliks vir elke suksesvolle inskrywing akkummuleer en voortduur solank die kinders by ons ingeskryf is en hul fooie betaal. U verdien R100 per maand per inskrywing, wat aan die einde van elke drie maande (kwartaalliks) uitbetaal word.
Bemarking Aansoekvorm
DANKIE!
